Dié week in die nuus (11 Oktober)

 

Retha Fitchat
* Die man wat in Augustus Laerskool Vaalrivier se skoolbus gesteel het, word deur die Vanderbijlparkse streekhof tot 5 jaar tronkstraf gevonnis.
* Die woonstelhuurder van die vermoorde egpaar Swart pleit skuldig op aanklag van hul moord.
* Die pa van ‘n Vanderbijlparkse skoolseun red sy kind van ‘n wurgdood nadat die seun se kop en nek in die toue van ‘n kinderswaai verstrengel geraak het.
* Maak seker jy en jou gesin (en duisende ander mense) het ‘n laaste rusplek as julle die dag te sterwe kom: Koop jou eie begraafplaas!
* Mine gets green light to expand in the Vaal Triangle close to the Vaal River.
* Rowers steel R500 000 se parfuum.
* ‘n Gesin van Drie Riviere is woedend en hartseer nadat hul vier honde vergiftig is.
* Polisie lê beslag op 90 gesteelde skootrekenaars (onder andere van Emfuleni-munisipaliteit, VUT, Sasol en Transnet).
* Maak kennis met die finaliste en wenners van vanjaar se Mnr. & Mej. Vaal-kompetisie.
* Stem vir die oulikste kleinding in Vaalweekblad, President Hyper en Chilli PicNic se groot Baba- en Kleuterwedstryd.
SPORT:
* Rugby: ‘n Wolk van teleurstelling hang oor die Vaaldriehoek nadat die Vereeniging-rygbyklub Saterdag met 24-7 deur Rustenburg Impala geklop is.
* Gauteng se o/19-krieketproewe lewer skolekrieket uit die boonste rakke op!
* Kyk na die foto’s en terugvoer van verlede week se 2017 Fast Five nasionale netbaltoernooi wat by die Isak Steyl-stadion beslis is.
Dié berigte en veel meer in hierdie week se uitgawe van Vaalweekblad!

  AUTHOR
Retha Fitchat
Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top