Sasolburg Hoër atlete presteer goed by SA kampioenskappe

Sasolburg Hoër atlete presteer goed by SA kampioenskappe
Die afrigters en atlete wat aan die kampioenskappe deelgeneem het is van links mnr. Johan Brits, me. Ermyntrude Foord, Joviale Mbisha, Morgan Paterson, Bongani Sithole, Nicole Louw, Harry Kennard, Michaela Louw, Stian Stoltz, mnr. Jacques Stoltz, Jacques Stoltz, Marinda Greyling, mnr. Carl Watermeyer en mnr. Basie Koen.

SASOLBURG. – Sasolburg Hoër het ‘n volle tien atlete gehad wat gekwalifiseer het om deel te neem aan vanjaar se SA skolekampioenskappe.

Twee atlete het egter beserings opgedoen voor- en tydens die byeenkoms. Die atlete het die volgende prestasies behaal: Nicole Louw, 1ste 1500m 4:32:25 en 1ste 800m 2:13:30, Jacques Stoltz, 1ste paalspring 3.60m, Marinda Greyling, 1ste hamergooi 56.42m, Harry Kennard, 4de in uitdun 49.46s, Morgan Paterson, 4de in uitdun 13.78s, Bongani Sithole, 5de 400m 49.18s, Micheala Louw, 6de 1500m 4:54:24 en 6de 3000m 10:45:92 en Joviale Mbisha, 8ste 100m 12.61s en 7de 200m 25.74s.

Die skool is baie trots op dié atlete.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top