Secunda-snellers kelder V’niging

P. Streicher, heelagter van Sasol Secunda, loods een van sy onstuitbare teenaanvalle. Foto: Ettienne van Rensburg

VEREENIGING. – Daar is geen plaasvervanger vir vaart nie. Dit het Sasol Secunda Saterdagmiddag in sy Gold Cup-kragmeting bewys toe hy vir

Wesizwe Security Vereeniging op sy tuisveld met 50-34 in ‘n aanskoulike wedstryd geklop het.  Die besoekers se agterste driehoek was verwoestend uit gebroke spel en sy heelagter P. Streicher was ‘n doring in die tuisspan se vlees. – Koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top