Verbrande brood vir honger kind

 

Susan van Chrissiefontein skryf dié brief aan Vaalweekblad:

Daar is mense wat gereeld kos verkoop en pannekoek bak voor Food Zone in Riversdale – vermoedelik vir die kerk.

Daar het verlede week ‘n klein, maer wit seuntje van so agt jaar by die een vrou gestop, seker maar honger, toe gee sy vir hom ‘n sny verbrande brood – swart aan die een kant en wit aan die ander kant. Kry die vrou nie skaam nie? Ek het hom dopgehou en gesien hoe hy stukkie vir stukkie die verbrande brood eet. Duidelik dood van die honger. Sies Christen-mense, is dit regtig al wat julle kon gee?

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top