Donker dag wag vir V.S.A.

Maandag 21 Augustus gaan vir baie Amerikaners en ander inwoners in die Noordelike halfrond ‘n donker dag wees weens die Sonsverduistering wat plaasvind.

In this series of still from 2013, the eclipse sequence runs from right to left. The center image shows totality; on either side are the 2nd contact (right) and 3rd contact (left diamond rings that mark the beginning and end of totality respectively)

Foto: Rick Fienberg, TravelQuest International enWilderness Travel

Dele van die V.S.A. gaan ten minste ‘n volle drie minute ‘n algehele sonsverduistering ervaar. Lincoln Beach, Oregon tot by Charleston in SuidCarolina gaan heelwaarskynlik die beste ervaring hê. Die laaste algehele verduistering in die V.S.A. was in 1979.

Hierdie is een van moeder natuur se mees aanskoulike gebeurtenisse wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die inwoners van die Noordelike halfrondte wat insluit dele van Afrika, Suid-Amerika en Europa gaan op die dag dit kan waarneem. Ons in Suid Afrika gaan egter nie die voorreg beleef nie maar ons troosprys was darem op 7 Augustus met die gedeeltelike maansverduistering.

Die gedeeltelike maansverduistering wat op 7 Augustus in SA waargeneem is. Foto: Jannie du Plessis

 

This map shows the globe view of the path of totality for the August 21, 2017 total solar eclipse.Illustrasie: NASA

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top