Vaal groet geliefde klavierjuffrou

 

‘n Welbekende inwoner van Vanderbijlpark, mev. Thora Erasmus, is opĀ 12 Julie op die ouderdom van 90 jaar oorlede. Sy was ‘n inwoner van Herfsoord in die dorp. Sy word oorleef deur drie kinders, Elmarie, Loraine en Pieter en hul gades, agt kleinkinders en 11 agterkleinkinders. Mev. Erasmus was veral bekend as talentvolle musiekonderwyseres wat 45 jaar lank klavierlesse in Vanderbijlpark aangebied het. Sy is Dinsdag, 18 Julie, vanuit die Herfsoord-kapel begrawe.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top