In die nuus – 2 Augustus 2017

Dié week se Vaalweekblad is op straat, en hier is ‘n voorsmakie van die nuus:
* Wat is die jongste nuus oor die oproer op die R59-snelweg?
* Guesthouses in the Vaal Triangle and Free State have been exposed to a spate of liquor license fraud in recent months.
* The ANC councillors in Emfuleni voted overwhelmingly in support of keeping Mayor Mahole Mofokeng, against the DA’s motion of no confidence.
* Die streekhof in Vereeniging vind ‘n Vanderbijlparkse man skuldig op twee aanklagte van seksuele aanranding van twee tienjarige meisies, die besit van honderde pornografiese foto’s en die vervaardiging van kinderpornografie-video’s.
* Anton Roux, eienaar van die elektriese kontrakteursfirma DotCom Trading 318, sterf aan ‘n bysteek.
* Nog ‘n jong man, Willem Pretorius (21) sterf aan sy beserings na ‘n botsing teen ‘n boom, sowat 2 weke gelede.
* Personeel van die Midvaal lisensiekantoor is in rou nadat ses van hul kollegas die naweek in ‘n ongeluk dood is.
Sport:
* Quintin Bezuidenhout was crowned the new Overall Winner of the 42nd BBSA Sedibeng Bodybuilding Championship hosted by Slater Gyms and North West University at the Quest Conference Centre.
* Hoërskool Dr. Malan het Hoërskool Driehoek Saterdag teen alle verwagtinge in met 22-18 in die “eindstryd” van die Valke se liga om die Virseker-beker geklop.
Onthou ook om ons lesers se menings te lees in die weeklikse SMS-rubriek. Dan is daar ook rubrieke vir maatsoekers en werksoekers.
* Koop jou Vaalweekblad vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen slegs R5-40, en stel Vaalweekblad sodoende in staat om daaglikse gratis nuus op Facebook en www.vaalweekblad.com te plaas.

  AUTHOR
Retha Fitchat
Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top