Hoekies wys Kiwis ‘n ding of twee

Die Hoërskool Driehoek se eerste rugbyspan en die toerspan van Tauhara College in Nieu-Seeland het Saterdag 22 Julie in Vanderbijlpark kragte gemeet. Hier voer die besoekers hulle weergawe van die Haka uit. Foto: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Driehoek het Saterdag 22 Julie gasheer vir ‘n toerspan van Tauhara College in Nieu-Seeland gespeel. Die Hoekies het die kragmeting oortuigend gewen – Lees meer oor die kragmeting in vandeesweek se uitgawe van Vaalweekblad 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top