Job Opportunities – 15 July 2017

 

 
* I am 50 years old ek soek die werk van huishelp, sleep in Monday to Satarday, ek kan skoonmaak, stryk, cooking. 082 930 5433. Merriam.
*34-jarige man dringend op soek na enige werk – van kantoor- en rekenaarwerk tot handewerk. Ek het menige ondervinding in verskeie beroepe en is baie aanpasbaar. Ten volle tweetalig.

Betroubaar en verwelkom enige uitdaging. Gavin 072 745 8613.
*Dringend op soek na werk ek kan al hierdie doen: supervisor manager vir maintenance, sandblasting en specialized corrosion application, enprofile blasting, verf-decorative ensemi industrialized en op myne passive fire protection was ook supervisor op Sishen myn her ook certificate vir management. 082 088 4631. Jakkie.
*Ek is op soek na iemand wat my daagliks kan help met take. Het woonstel agter huis ek bied dit gratis in ruil vir hulp met take George. 082 681 2941.
*My name is Ben Kgarudi, looking for a job as a driver I have code 10 and pdp my cell number is 078 542 3885.
*I am 50 yrs old ek soek die werk van out or in ek kan stryk skoonmaak kook my no 073 702 8028 or 061 848 7807. Merriam.
*Qaulified boilermaker looking for work with 10 years experience.

I’m staying in Vanderbijlpark area but is willing to relocate anywhere. Please contact me Fred van Rooyen on 073 145 2242.
*Ek is dringend op soek na werk. Ek is 58 jaar oud, is hardwerkend en gesond. Nutsman, skrynwerker, kan met staal werk, kan planne optrek, hout en staal. Skakel Andries 083 684 7975.
*My name is Selina my surname is Zengele, I’m asking for a job please. I was a domestic worker in Vaalpark and they move to Durban. 078 053 5432.
*My naam is Ema, ek soek huiswerk asseblief, ek bly by Sebokeng. 078 841 3207.
*My naam is Yolandi ek is 34. ‘n Single ma van Vereeniging. Ek soek bitter graag half dag werk elke dag van die week om mense se huise skoon te maak stryk en al daai dinge is n hardwerkende persoon. Kan ou mense ook oppas enige iets asb mense ek leer ook baie vinnig iets aan. Asb graag in die omgewing van Vereeniging, Arconpark, Unitaspark, Sonlandpark. Asb as daar enige iemand is wat my kan help kan my skakel 079 853 2350.
*My name is gloria, I am looking for domestic work, Monday till Friday, stay in. 078 251 5936.
*My name is Julia Lesole, I am 36 years old and I am a domestic worker, my expirience is cleaning. Contact is 073 644 8897.
*My name is Phindiwe Malindi Clementina, looking for job in Sasolburg and Vaalpark. 060 420 2583.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top