MAATSOEKERS 15 JULIE 2017

 

 

 

 

Let wel: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Ek is single, soek na ‘n mans friend ek hou van die buite lewe, natuur, musiek, diere en soek na ‘n ou wat ook van als hou, ordenlik wees. Van af 40-55. 063 734 1746.
*Enkellopende 38 jaar oue wit man op soek na vriendinne of ernstige verhouding.Verkieslik in Vanderbijlpark en Vereeniging-area en sonder kinders. WhatsApp 074 933 3324.
*Hetta van Wyk 70 op soek na ‘n maat. Mans 70 tot 75, is van Steynsrus, het haar eie huis. 072 055 6494.
*Ek is Raymond. Ek soek ‘n maat, ek soek liefte in my lewe, ek is 18 jaar oud, ek bly in Vereenging.

Ek het nie WhatsApp nie. 076 802 6002.
*Ek is William, 34 is ‘n single man wat soek na iemand spisaal wat God en saam my die mooie kosbare lewe kan geniet. Ek bedien liefde, omgee en geluk.

Gee my ‘n kaans. Ek is lank, het rooi hare, blou oë, werk hard en is moeg alleen wees. Asb. SMS my of bel my na 063 772 7625.
*Ek is ‘n 70-jarige weduwee op soek na ‘n lewensmaat van 67 tot 72, moet romanties wees, eerlik en erenstag op ‘n verhouding wees. Geen kaans vatters. 064 862 7043.
*Ek is op soek na mans vriende, ek is 57 en het nog lus vir die lewe en geen kaansvaters. 082 096 1447.
*Weduwee op soek na vriende en verhouding. Is jy eensaam en niemand om mee te praat of uit te gaan nie?

Voel jy jy kry nie jou pot se deksel nie? Hier is ek. Soek opregte, eerlike, mature mans vriende. Like jy kamp en buitelewe? Ontmoed my, geen gekskeurders. Bel of WhatsApp 083 553 3245.
*Ek is ‘n weduwe, op soek na lewensmaat, Christelik, eerlik en opreg! Ek is lief vir die lewe natuur, diere, stap. Ek rook wel, maar drink nie.

Moeg vir alleen wees.Verkieslik ‘n wewenaar vanaf 60 tot 70. Geen kansvatters asb? 060 649 0155.
*Geagte meisies ek is ‘n 36 jaar oud, en ek woon in Sonlandpark, meisies moet 30 tot 36 jaar oud moet wees, sy moet in Vereeniging, Vanderbijlpark of Duncanville woon.

As daar meisies is wat belang stel, kontak Jaco Lategan. 076 3145165. Sy moet haar naam, van, kontaknommer en foto stuur. Geen kansvatters nie.
*Emmanuel Enkellopers Christen groep, ook op Facebook. Braai 2 x pm op ‘n Saterdag om 13:00 saam. WhatsApp asb. na 083 511 6197 indien jy belangstel om dit by te woon.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top