Nuutste: Kar bars deur muur

Vroeër vandeesweek het 'n Mercedes SLK in Vanderbijlpark deur 'n huis se betonmuur gebars. Daar was glo 'n tweede voertuig, 'n Toyota Yaris, betrokke wat na bewering nie by die stopstraat gestop het nie en glo die ongeluk veroorsaak het.

VANDERBIJLPARK. – Vroeër vandeesweek het ‘n Mercedes SLK op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir Straat  deur ‘n huis se betonmuur gebars.  Daar was glo ‘n tweede voertuig, ‘n Toyota Yaris, by die ongeluk betrokke. Die Yaris het na bewering nie by die stopstraat gestop en glo die Mercedes getref wat daarna deur die muur gery het.

 

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top