Swemskouspel in Sasol

Die Sasol Nasionale Winterwemkampioenskap wat in Sasolburg plaasgevind het was 'n wafferse skouspel. Foto: Ettienne van Rensbrug

SASOLBURG. – Die Sasol Nasionale Winterwemkampioenskap wat verlede week in Sasolburg in die Penny Heyns-swembad plaasgevind het, was ‘n wafferse skouspel. Sowat 500 swemmers het aan die gesogte gala deelgeneem.

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top