Kar bars deur muur

Die bestuurder van 'n SLK Mercedes het vroeg Maandagoggend deur 'n huis se muur in Vanderbijlpark gebars. Foto: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Praat van ‘n Blou Maandag hê. Die bestuurder van ‘n Mercedes SLK het op Maandagoggend 10 Julie op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir straat digby die stopstraat deur ‘n huis se muur gebars. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top