Só moet ‘n sakeman of -vrou mos hul ware wys!

Lede van die Goue Driehoek Sakekamer, bestaande uit sakelui vanuit Sasolburg, Vanderbijlpark, Vereeniging en Meyerton, het onlangs aan die Sakekamer se jaarlikse mediadag deelgeneem. Die dag is onder andere ook deur MooiVaal Media, eienaars van Vaalweekblad en Ster, ondersteun. Hier is ‘n klompie van die sakeondernemings wat die dag hul dienste en handelsware bekendgestel het. Die foto’s en advertensies verskyn ook in die papieruitgawe van Vaalweekblad se 5 Julie-uitgawe.

Hou gerus die onderstaande sakemense in gedagte wanneer jy sulke dienste benodig. Sakemense wat op soortgelyke Sakekamerblaaie wil adverteer, is welkom om Sharon van MooiVaal Media te skakel by 016 950 7000.

Hannes Strydom van Vaal Toyota en sy span: Thea Esterhuizen, Stefan Nortjé, Martin Rossouw en Denesh Simunger.

************************

Marilize en Henco Scheepers en Clare en Chris Theunissen van Vaal Triangle Lubricants.

**********************

Johnty Woods, Juanita Woods en Marné du Plessis van Edge Creations.

 

***************************

Thabang Magwana en Irmarié Pieters, verteenwoordigers, Harry’s Butchery

************************

Elsje en Tobie Venter en Dean Barnard van V-Tec Trailers.

**************************

Dirk Kruger en Stiaan Kruger van Dai Security.

*************************

Stephan Botha, Charlotte Kritzinger en Klippies Kritzinger van Tharochem.

**************************

Wink van der Westhuizen van Pine Discount Store.

******************

Driekie van der Westhuizen van Bernina.

*****************************

Prokureur Henk Scheepers saam met vriende en kollegas.

*************************

Cecil Verreyne, Hanlie du Preez, Santie Janse van Vuuren, Nowlan Isaacs en Jan Leonard (heel voor)van Sanlam.

**************************

Olivia Vaughn en Japie Venter van Rescom Security.

***********************

Jacques Stoltz, Werner Roetz en Predoshni Moodley van TransWorld.

************************

Marietha Mare, die gawe tannie van Edublox waarmee ouers hul kinders kan help om beter te presteer!

***********************

Gerrit Meyer van Park Toere.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top