Baie hartseer nuus pas ontvang uit Schweizer-Reneke

 

Hoewel dit nie in die Vaaldriehoek gebeur het nie, is Vaalweekblad-personeel saam met die res van die land ontsteld oor die nuus wat pas bekend gemaak is, naamlik dat die ontvoerde mev. Elsa Erasmus (74) se liggaam pas gevind is.
Die boodskap is gister (1 Julie 2017) vanuit die gebied se plaasgemeenskap vesprei dat mev. Erasmus vanaf haar plaas New Castle in die Schweizer-Reneke distrik ontvoer is.
Die boeregemeenskap het deurnag na haar gesoek en pas bekend gemaak dat sy dood aangetref is. Die boere onttrek nou en laat die saak verder in die polisie se hande.
Vaalweekblad se innige simpatie aan haar familie en vriende.

Die boodskap wat gister deur die boere-gemeenskap van die gebied versprei is nadat mev. Erasmus vanaf haar plaas ontvoer is:

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top