Kaalvoet kannetjies kook op die rugbyveld

Die Noordskool in Sasolburg het verlede week hulle staal teen Laerskool Vaalrivier en Laerskool Frikkie Meyer gewys. Foto: Ettienne van Rensburg

SASOLBURG. – Die laerskole rugbyliga is in volle swang. Noordskool se rugbyspanne het verlede week teen skoonskip teen die Laerskool Vaalrivier en die Laerskool Frikkie Meyer gemaak.

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top