Plaaslike sakeman en boer sterf onder trekker

Die plaas "African Knotted Roots" langs die snelweg waar die fratsongeluk gebeur het. Foto: Eye in the Sky - Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaaslike sakeman en boer van Vanderbijlpark is verlede Dinsdag 2 Mei in ‘n fratsongeluk op een van sy plase dood nadat die trekker waarmee hulle die hammermeul aangedryf het oor hom gery het.

Die ongeluk het laatmiddag gebeur op ‘n plaas in die Rietspruit omgewing langs die N1 snelweg. Die boer het nog geleef maar is oorlede voor paramediese personeel by hom kon uitkom.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 10 MEI.

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top