Vaal sê Zuma moet gaan

Die bekende Vaaldriehoekse sangeres Jennifer Jones het ook aan die optog deelgeneem. Foto's: Ettienne van Rensburg

VANDERBBIJLPARK. – Vandag het die hele Suid-Afrika saamgestaan om druk uit te oefen dat president Jacob Zuma moet bedank. Die DA het Vrydagmiddag op die hoek van Frikkie Myer Boulevard en Barrageweg ‘n wettige optog gehou en die Vaaldriehoekers het hulle opinie oor  President Zuma gegee, sonder om doekies om te draai. Motoriste van alle klasse en rasse het hulle voertuie se toeters gedruk om hulle steun aan die veldtog te beklemtoon. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir meer foto’s  

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top