Modder, sweet en trane

Aksie tydens die Toyota Warrior Race wat vroeër vandeesmaand in Vanderbijlpark by die Emerald Resort and Casino plaasgevind het. Foto: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die jaarlikse warrior race by die Emerald Casino and Resort het duisend deelnemers van regoor die lang gelok. Daar was modder en nogmaals modder maar dit het nie die avontuur -en ondernemingsgee onder die deelnemers gedemp nie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top