Melodie toekennings verras

Joanna Field

VANDERBIJLPARK. – Die jaarlikse Melodie Toekennings wat by Sharky Town gehou is het van die land se beste sangtalent bymekaar gebring op een verhoog.
Die groot geleentheid in samewerking met IFM 102.2 en omroeper Marius de Vos beloon sangers vir hulle harde werk deur die jaar gemeet aan die verkope en gewildheid onder luisteraars.

Die Melodie toekennings kan ook nie dieselfde wees sonder “Big Daddy”, Lance James. En vir die wat nie weet nie hy is eintlik Lance James Liebenberg. Nog ‘n hoogtepunt die jaar was die optrede van Joanna Field, ‘n Country legende wat al die pad van die Kaap gekom het.

FOTO’S – Jannie du Plessis (Vaalweekblad)

Joanna Field

 

 

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top