Mittal Hengelklub se Februarie-uitslae

Ansie Potgieter met haar vangs.

Die Mittal Hengelklub het op die 10de tot die 12de Februarie 2017 byJackie Leonard in die
Vaaldam gehengel en baie goed gevaar!
Daar is 315 vis gevang, wat 399.27kg geweeg het.

Die afdeling wenners was soos volg. In die Meestersafdeling was 1ste: Okkie Eveleigh, 59 vis, 82.28kg, 2de Thys Beeslaar, 17 vis, 17.62kg en 3de was Dawie Potgieter, 10 vis, 11.215kg.
In die Seniorafdeling: 1ste: Corrie Kruger, 27 vis, 52.935kg, 2de was Danie Henning, 31 vis, 47.29kg en 3de was Johan Potgieter, 17 vis, 18.1kg.

In die Damesafdeling: 1ste: Ansie Potgieter, 14 vis, 23.9kg , 2de was Lynette Eveleigh, 21 vis, 16.585kg en 3de was Heila Joubert, 9 vis, 4.38kg.

In die Juniorafdeling: 1ste: Armand Beeslaar, 15 vis, 10.15kg.

In die Penkopafdeling: 1ste: Ethan Rossouw, 1 vis, 2.625kg, 2de was Thysie Beeslaar, 2 vis 0.4kg.

Hengelaar van die naweek was Okkie Eveleigh, 59 vis, 82.28kg.

Die grootste spesies is soos volg gevang.

Volskub karb 181, 249.745kg Armand Beeslaar 3.715KG
Gewone Karb 11, 18.955kg Okkie Eveleigh 3.085KG
Graskarp 1 , 0.200kg Rentia Nel 0.20KG
Moddervis 42, 14.970kg Ben Barnard 0.855KG
Baber 56 , 105.310kg Okkie Eveleig 12.610KG
Geelvis 40 , 10.040kg Thys Beeslaar 0.58KG

 

Vir meer besonderhede of om by die klub aan te sluit, kontak Riaan Joubert 072 140 7173 of Percy van Zyl 082 311 0407 

Corrie Kruger

Okkie Eveleigh

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top