Schonkenville redenaarspan blink uit

Van links Anuscha Senalta, Thandi Phillips en Nompumelelo Phillips. Agter is Tamia Malapisan en Khanyisile Phillips saam met hul skoolhoof mnr. A. Norkee en hul afrigter me. Hannie Pretorius.
Van links Anuscha Senalta, Thandi Phillips en Nompumelelo Phillips. Agter is Tamia Malapisan en Khanyisile Phillips saam met hul skoolhoof mnr. A. Norkee en hul afrigter me. Hannie Pretorius.

Schonkenville Intermediêre Skool se redenaarspan het behoorlik uitgeblink by Radikale Redenaars in die Vrystaat.

Dié vyf dogters het elk goud in hul onderskeie afdelings losgeslaan en dring nou deur na die finaal op 31 Oktober in Pretoria. Die dogters is Thandi Phillips (graad 3) met 94%; Nompumelelo Phillips (graad 4) met 91%; Anuscha Senalta (graad 5) met 91%; Khanyisile Phillips (graad 6) met 91% en Tamia Malapisan (graad 7) met 92%.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top