Matriekwedstryd: hier is die wenners!

Illustrasiefoto: Matrieks, of enige iemand anders wat graag so 'n kunswerk deur Techno Pencil Art wil laat maak, kan die Facebook-blad https://www.facebook.com/technopencilart/ besoek vir meer inligting

Retha Fitchat

Die lang wag is verby en vandag kan die wenners in Vaalweekblad en Ster se Matriekafskeidwedstryd 2016 aangekondig word.

Die top tien, wie se foto-kunswerke hier verskyn, is:
1. Chanél Nel (hoofwenner).
2. Jasmine Panoias en Justin Duvenhage (tweede).
3. Ruben Coetzer en Monique Janse van Vuuren (derde).
4. Keagan Brits en Anelda Hanneman.
5. Marelize Reynecke en Melville McLuckie.
6. Tiaan Louw en Carmi Strauss.
7. Evanita Alfred.
8. Isabel Stiglingh en Dylan Rheeder.
9. Brad Moolman en Johanné.
10. Bianca Liversage en Dean Olivier.

Chanél Nel wen R1 000 van Vaalweekblad, ‘n ete vir twee ter waarde van R500 by Breeze Restaurant en ‘n Ten Pin-uitstappie vir vier mense by Emerald Resort & Casino.
Die paartjies in die tweede plek, sowel as in die derde plek wen R500 van Vaalweekblad.
Bel of SMS Retha by 083 246 0523 om jul kontantpryse op te eis.

Elke paartjie in die top tien wen een geraamde kunsfoto en een “personalised” beker, komplimente van Mardo Foto’s. Ekstra afdrukke kan op eie koste vir metgeselle of ouers gemaak word. Die kunsfoto’s is ontwerp deur JJ Smith van Techno Pencil Art. Die geraamde foto’s kan vanaf Maandag 16 Januarie afgehaal word by Mardo Foto’s in Rossini-boulevard 83, Vanderbijlpark.
Die top tien wen ook ‘n handige geskenk van Twin Radio in Vanderbijlpark. Dit kan ook vanaf 16 Januarie by die onderneming in Rossini-boulevard 19, afgehaal word.

Al die inskrywers van nr 1 tot nr 30 wen ‘n afslagbewys van Dros Restaurant by die Riverside Boulevard Centre, h/v Frikkie Meyer-boulevard en Chopinstraat, Vanderbijlpark.
Elkeen van dié 30 kry R50 afslag as hulle R100 of meer hier spandeer. Neem net jou ID-boekie saam en maak seker dat jou naam op die lys by die restaurant se ontvangs afgemerk word.

Die top-deelnemers in die 11de tot 30ste posisies is:
11. Ine-Mari Steyn en Manie du Plessis.
12. Marlize van Staden en Suan Meintjies.
13. Ashley Venter en Marcel van Eeden.
14. Hercules Aucamp en Bianca Viljoen.
15. Jaylene Coetzee en JP Storm.
16. Anemé Nieuwenhuizen en metgesel.
17. Belinda Nel en Jeandré Ferreira.
18. Xandria Benecke.
19. Le Reece Janeke en Heinrich Coetzee.
20. Johnathan Louw en Lize Broekman.
21. Marianka Pretorius en Jean-Pierre Schoeman.
22. Chrizmarie Bridges en C Deysel.
23. Heinrich Abbott.
24. Quintin Gough en Cherise Swart.
25. Jessica Viviers en Corné Jansen van Vuuren.
26. Chanicka Erasmus en Sam van den Berg.
27. Erishca van Schalkwyk en Percy Maileane.
28. Gretchen du Plooy.
29. Angelique Booysen en Edihan van Rensburg.
30. Megan Olivier.

Chanél Nel - hoofwenner

Chanél Nel – hoofwenner

2. Jasmine Panoias en Justin Duvenhage (tweede).

2. Jasmine Panoias en Justin Duvenhage (tweede).

3. Ruben Coetzer en Monique Janse van Vuuren (derde).

3. Ruben Coetzer en Monique Janse van Vuuren (derde).

4. Keagan Brits en Anelda Hanneman.

4. Keagan Brits en Anelda Hanneman.

5. Marelize Reynecke en Melville McLuckie.

5. Marelize Reynecke en Melville McLuckie.

6. Tiaan Louw en Carmi Strauss.

6. Tiaan Louw en Carmi Strauss.

7. Evanita Alfred.

7. Evanita Alfred.

 

8. Isabel Stiglingh en Dylan Rheeder.

8. Isabel Stiglingh en Dylan Rheeder.

9. Brad Moolman en Johanné.

9. Brad Moolman en Johanné.

10. Bianca Liversage en Dean Olivier.

10. Bianca Liversage en Dean Olivier.

 

  AUTHOR
Retha Fitchat
Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top