Kolfmaestro beloon in Gauteng B-span

Niël Erasmus van die Hoërskool Driehoek

 

Ettienne van Rensburg

Niël Erasmus van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark beleef vanjaar ‘n besondere sportjaar. Hy was onlangs onder die top drie van Vaalweekblad se Sportster van die Jaar-kompetisie en is ook vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die Gauteng o.17-Plattelandspan gekies. Sy stoutste verwagtinge is oortref toe hy vir die Gauteng o.19B-krieketspan gekies is.

 

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top