Job Seekers 7 Desember 2016

job

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do.
SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers!

*Looking for a job. Domestic work. 060 388 6143.

*Bejaarde dame soek enige huiswerkies om te doen. Is daar ‘n barmhartige samaritaan wat haar kan help? Doreen van As. 071 197 0553. Laat ‘n boodskap asb?

*Ek is 53 jaar, Vdbp. Is op soek na werk as tuisversorger, nie bedleênd wees nie, vir begin Januarie. Maan tot Vry in Vdbp. 076 253 7437.

*Ek is op soek na werk, bly in Vdbp, het ‘n bakkie kan u help as u wil verhuis of enige goed wil wegry. Willem. 076 995 6306.

*Ek is Phillip ek kyk na code 14 werk. 072 760 5056.

*Ek is ‘n pensioenaris en plaas al jou ou videos op DVD. 083 297 8637.

*My name is Ben Kgarudi, I’m looking for a job as a driver, I have code 10 and pdp. 083 394 6996.

*Het u ou kar of trok batterye wat u nie meer gebruik nie? Sal dit gratis kom optel of aankoop. Rodney. (016) 455 5474 / 082 425 9955.

*My name is Stephen Mofokeng, I’m looking the job for garden service, 34 years old, staying in Riversdale, Meyerton. 073 963 2045.

*Hier is ‘n fantastiese diesel en petrol werktuigkundige wat ek kan aanbeveel, starters altenaitors, dustributors, bedrading en diens van alle motors goeie gehalte werk en bekostig baar enige tyd dag of nag. 074 901 0887.

*I’m Lillian Maqena, 40 years, looking for sleep in job. 081 488 8611.

* Baie betroubare, toegewyde, deeglike tuin/algemene werker /verwer, soek werk vir 3 dae/week. Bel Johan. 082 878 0911.

*51-jarige wit dame met vervoer beskikbaar vir enige opsigter poste, woonstelle komplekse vakansie oord. Lizette 060 637 5691. Dadelik beskikbaar.

*Any office work. 078 669 4192.

*Ek is Hermanus du Plooy, ‘n gekwalifiseerde rigger en fitter vir 28 jaar. Het ook ‘n kode 08 lisensie. Dringend op soek na werk. 076 353 4546.

*Qualified Red Seal Fitter preferably looking for permanent position. Worked at Mittal and SASOL. Currently busy with shutdown. Peter. 076 872 6094.

*31 jarige man op soek na enige werk. Security e,d,c grade met psira reg. Beheerkamer, CCTV, Wag.
Ondervinding in swaarvoertuig inspeksie, voertuig kontroleerder. Take Away bestuurder asook blokman (front of house) vaardighede. 076 933 7746 / 062 657 2639. Quinton.

*51 Jaar oud is ‘n geregistreerde verpleegkundige dringend op soek na werk. Verpleging of in enige lab. Is al 31 jaar in verpleging. 062 657 2639.

*Ek is 64 man, op soek na werk in sasolburg. 082 394 0202 handyman of opsigter werk.

*I have N3,N4,N5 of electrical engineering. 078 064 9934.

*Joshua 45yrs need housesitting work or pets feeding twice a day during the holidays in the Vaal area, I have a reliable car. 083 425 8960 / 071 020 9496.

*Ek verf dakke u verskaf die materiaal en ek doen die werk vir R3 000 en palisades vir R1 000, sal opreg waardeer word, is geen kansvater nie. Dankie. Kkan my bel op 073 455 4291 of op 082 564 4450 Paul.

*My naam is Suzen ek is 48 jaar, ek soek huiswerk vir 5dae, nie slaap in assblf. 078 811 0912. Bly is Sebokeng.

*My naam is Bianca Broodryk, 21 jaar oud. Ek het vir ‘n jaar in ‘n kantoor gewerk waar ek die ontvangsdame was en asook admin en algemene kantoorwerk gedoen het. 063 055 0259.

*My naam is Emily. Ek soek kombuis werk. Assembief ek bly in Sebokeng. 073 136 6350.

*My name is Dikeledi Mbongo (general work) I am still young,energetic, working under pressure and available immediately. 073 046 2580.

*My name is Elsie, I am looking 4 domestic work, 30 years old. I’m living at Sasolburg. 078 787 4734.

*My name is Julia. I am looking for domestic work .iam 48 years old. 082 059 0337.

*My name is Letia, I am looking for job cleaning work or domestic worker, I work for 16 years as a domestic in Three Rivers. 073 669 0095.

*My name is Maria Thekiso, I am looking for domestic work, I am a hard worker I can work under pressure. 073 645 0944.

*My name is Pauline du Toit. Age 55. Im looking for work in the pottery industry. 082 484 6696.

*My name is Phillip Sekete, looking for the job I have code 10, I live in Boipatong. 083 879 1266.

*Sekuriteit werk dringend verlang @ Graad b,psira geregistreer, 40JR oud, vroulik, retail posisie, Asb? Dagskof, Vereeniging. Aletta: 061 840 0747.

*Soek werk 3dae in week skakel 078 482 7958.

*Spray/verf/seel van dakke kontak jhoney 082 425 9955 / 016 455 5474.

*Vir daai lekker pap en wors of wors rolls kom ondersteun my pensioenaris. 016 455 5474 vir bestellings.

* Gerrit Muller, ek soek dringend na werk ek het my treinieng sirtie vakaat van co 2 en stik welding en is n semi skil bolemaker is beryt om nog te leer ek het n pass port ek is beryt om weg te werk ook ek het 2 kids as iemand my kan help baie dankie. 063 738 4599.

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top