Foto-gallery: Halfeind-aksie tussen Gimmies en Dokkies

Aksie tydens die halfeindronde van die Vaaldriehoek Hoërskole krieketliga. Die eerste krieketspan van die Hoërskool Dr. Malan het Vereeniging Gimnasium geklop om tot die eindstryd deur te dring. Foto: Ettienne van Rensburg

VEREENIGING. – Die eerste krieketspan van die Hoërskool Dr. Malan kom eerskomende Saterdag in Vanderbijlpark teen Driehoek in die eindstryd van die Vaaldriehoek Hoërskole krieketliga te staan nadat hy Gimmies in die halfeindronde uitgeskakel het. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top